Gedenkmuur

Algemeen

R2 100 per nissie (ENKEL – graniet ingesluit)
– Daar sal 32 nissies beskikbaar wees
R2 700 per nissie (DUBBEL – graniet ingesluit)
– Daar sal 70 nissies beskikbaar wees

Doen bespreking gekoppel aan nommers.  Muur word soos hieronder verdeel:

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14
A A1 A2 A3 A4 A5 A6 A7 A8 A9 A10 A11 A12 A13 A14
B B1 B2 B3 B4 B5 B6 B7 B8 B9 B10 B11 B12 B13 B14
C C1 C2 C3 C4 C5 C6 C7 C8 C9 C10 C11 C12 C13 C14
D D1 D2 D3 D4 D5 D6 D7 D8 D9 D10 D11 D12 D13 D14
E E1 E2 E3 E4 E5 E6 E7 E8 E9 E10 E11 E12 E13 E14

(Dubbel)

1 2 3 4 5 6 7 8
A A1 A2 A3 A4 A5 A6 A7 A8
B B1 B2 B3 B4 B5 B6 B7 B8
C C1 C2 C3 C4 C5 C6 C7 C8
D D1 D2 D3 D4 D5 D6 D7 D8

(Enkel)

  1. Nissie verwys na die opening in die muur waarin as geplaas word en wat met marmer/graniet verseël word.  Op die marmer/graniet word inligting gegraveer.
  2. Families reël detail/bewoording en betaling direk met Kuruman Grafstene, wie reeds bewus is wat die goedgekeurde standaard is.
  3. Die koste van die bewoording is dus nie ingesluit by die koste van die nissie en die graniet nie.  Beraamde koste: R100 – R250 per steen vir die bewoording.
  4. Sitbankies, mooi tuin, permanente blad vir blomme of ruikers vorm verder deel van die Gedenk area.

Besprekings

  1. Alle navrae en besprekings, vergesel van betaling, word gedoen by die Skriba in die kerkkantoor (053 723 1071 / skriba@ngkathu.co.za)
  2. Die besprekings word in ‘n register opgeteken.