Erediensbesprekings (Covid 19)

  1. Die stappe om te bespreek, is soos volg:
    1. Klik regs onder op Klik hier vir Erediensbesprekings.
    2. In die “Pop Up Window” klik dan op Erediensbesprekings.
    3. By Select a Date & Time klik eers op die datum wanneer jy die diens wil bywoon.
    4. Die eredienstye sal dan regs van die kalender verskyn. Klik op die tyd van die erediens wat jy wil bywoon.
      09:00 – gewone erediens
      10:30 – fokus op laerskoolkinders en hulle kategese
      18:00 – fokus op Tieners en hulle kategese
    5. ‘n Blokkie met “Confirm” sal dan regs van die tyd verskyn. Klik daarop.
    6. Vul hierna die vorm in.
    7. Klik op “Schedule Event” onderaan die vorm.
  2. Op die volgende skerm sal jy ‘n bevestiging kry dat jou bespreking suksesvol was.
  3. ‘n E-pos wat jou bespreking bevestig, sal ook outomaties na jou gestuur word.
  4. As jy nog ‘n bespreking wil doen, klik op “Voeg nog ‘n bespreking by”, onderaan die bladsy.
  5. As jy ‘n besprekingsopsie sien, beteken dit jy kan daarvoor bespreek. Jy kan ook sien hoeveel plekke nog beskikbaar is. Sodra die toegelate getal persone (100) bereik word, sal die opsie vanself verdwyn en sal jy nie meer vir daardie diens kan bespreek nie.
  6. Klik nou op Klik hier vir Erediensbesprekings regs onder en volg die stappe …
Print Friendly, PDF & Email