06 Aug2014
Gedenkmuur
Algemeen
R2 100 per nissie (ENKEL – graniet ingesluit)
– Daar sal 32 nissies beskikbaar wees
R2 700 per nissie (DUBBEL – graniet ingesluit)
– Daar sal 70 nissies beskikbaar wees
Doen bespreking gekoppel aan nommers. Muur word soos hieronder verdeel:
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | |
A | A1 | A2 | A3 | A4 | A5 | A6 | A7 | A8 | A9 | A10 | A11 | A12 | A13 | A14 |
B | B1 | B2 | B3 | B4 | B5 | B6 | B7 | B8 | B9 | B10 | B11 | B12 | B13 | B14 |
C | C1 | C2 | C3 | C4 | C5 | C6 | C7 | C8 | C9 | C10 | C11 | C12 | C13 | C14 |
D | D1 | D2 | D3 | D4 | D5 | D6 | D7 | D8 | D9 | D10 | D11 | D12 | D13 | D14 |
E | E1 | E2 | E3 | E4 | E5 | E6 | E7 | E8 | E9 | E10 | E11 | E12 | E13 | E14 |
(Dubbel)
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | |
A | A1 | A2 | A3 | A4 | A5 | A6 | A7 | A8 |
B | B1 | B2 | B3 | B4 | B5 | B6 | B7 | B8 |
C | C1 | C2 | C3 | C4 | C5 | C6 | C7 | C8 |
D | D1 | D2 | D3 | D4 | D5 | D6 | D7 | D8 |
(Enkel)
- Nissie verwys na die opening in die muur waarin as geplaas word en wat met marmer/graniet verseël word. Op die marmer/graniet word inligting gegraveer.
- Families reël detail/bewoording en betaling direk met Kuruman Grafstene, wie reeds bewus is wat die goedgekeurde standaard is.
- Die koste van die bewoording is dus nie ingesluit by die koste van die nissie en die graniet nie. Beraamde koste: R100 – R250 per steen vir die bewoording.
- Sitbankies, mooi tuin, permanente blad vir blomme of ruikers vorm verder deel van die Gedenk area.
Besprekings
- Alle navrae en besprekings, vergesel van betaling, word gedoen by die Skriba in die kerkkantoor (053 723 1071 / skriba@ngkathu.co.za)
- Die besprekings word in ‘n register opgeteken.
Trackback from your site.