Lightbox
Die Widgetkit Lightbox laat jou toe om grafika in ‘n overlay ruimte te sien sonder dat jy die huidige bladsy verlaat.
Voorbeelde
Verskillende animasie – fade
, elastic
en none
Verskillende title posisies – float
, inside
en over
Hoe om te gebruik
GEbruik die HTML5 custom data attribute data-lightbox
om die lightbox te aktiveer. Jy kan verskillende lightbox parameters verstel. Byvoorbeeld:
<a data-lightbox="width:1000;height:600;" href="http://www.wikipedia.org">Lightbox</a>
Hier is ‘n lysie van die mees algemene parameters:
- titlePosition – Hoe moet die titel wys? (
float
,outside
,inside
of over
) - transitionIn – Stel ‘n transisie om mee te begin. (
fade
,elastic
,of none
) - transitionOut – Stel ‘n transisie om mee te eindig (
fade
,elastic
,of none
) - overlayShow – Stel
true
of false
- width – wydte in pixel
- height – Hoogte in pixel
- padding – Spasie in pixel