Liggies
■ Liggies tydens erediens
■ Voorskool (4 jaar) tot graad 6
■ Die kinders kom Sondae saam met hulle ouers kerk toe en beweeg tydens die erediens uit na die kinderkategese.
Epic
■ Gr 7-9 Sondae ná eredienste vind die kategese plaas in die saal en lokale.
Belydenisklas
■ Gr. 10 en 11 is deel van ons belydenisklas wat saam met een van ons predikante vir twee jaar ’n pad stap waarna hulle geleentheid het om belydenis van geloof af te lê.
■ Belydenisklaskamp
■ Belydenis belangrike inligting en vorms