Liggies Kategese: Liggies | 09:00 Voorskool (4 jaar) tot graad 7 Die kinders kom Sondae saam met hulle ouers kerk toe en beweeg tydens die erediens uit na die kinderkategese.